
DIE LEWE BEGIN OP 50
'n Blog vir elke vrou wat weet dat oudword nie vir sissies is nie.
Of dit nou hot flashes, my kinders se liefdeslewe of my oefenprogram is, somtyds is dit nodig om te reflekteer op al die nuwe uitdagings wat oudword mag bring. Maar een ding weet ek verseker, die lewe begin regtig op 50.

Wie is jy?
So ruk gelede het ek my hare gaan sny en met die betaalslag vra die dametjie of ek ‘n pensioenaris is. Ek het uitgebars van die lag en...

Vriendin vir 'n leeftyd
Jy was my eerste maatjie, my bondgenoot, my vermaak, my gehoor, my kritici , my rolmodel maar die belangrikste , jy is my sussie. ‘n...

Totsiens 2022, en totsiens gemaksdosies
Januarie met al sy 365 dae is al amper iets van die verlede en ek wonder nog steeds wat het van 2022 geword. Dit voel vir my asof ons nog...

Sunday Blues
Wat is dit van 'n Sondag wat maak dat mens so melancholiese gevoel kry. Ek weet nie of dit iets met die ouderdom te doen het nie, maar...

Deur jou oë ...
So rukkie gelede stuur 'n vriendin vir my 'n foto, die see was vol stokke maar die view van die maan was iets besonders. Terwyl ek na...

Soms beskryf ’n ou f#$kie dinge net beter
Voor ek die blog begin wil ek julle net waarsku, die stuk is nie vir sensitiewe lesers nie, as jy nie hou van kru of vuil taal,...

Wys 2022 Jou Geluk lê in Jou Eie Hande
Daar het die laaste van 2021 se ure deur die uurglas geglip en nou staan ons aan die begin van ‘n nuwe jaar. Kom ons reflekteer so...

Ons is ook maar gekompliseerde stofsuiers
Dit is vandag 472 dae, 12 ure en 27 minute wat ons in lockdown is. Nie dat ek kla om by die huis te wees nie. Ek love elke oomblik van...

Gutsy Ladies
Ma-wees, dit is vir my een van die belangrikste dinge wat ek nog ooit in my lewe moes doen en wees. Ek kry sommer so lekker warm gevoel...

Soos Spoelklippe...
Op ‘n onlangse wegbreek Hermanus toe het ons soos regte binnelanders strand toe gegaan om te gaan swem. Ek was darem nie so braaf soos my...

Wie gee hul die reg?
Vandag is een van daai dae wat ek nou regtig moerig is, en ja ek ken ʼn erger woord, maar ja ek is moerig. Hierdie het alles begin na ʼn...

Wonder Woman?
Ek moet sê 2020 was seker die grootste uitdaging wat ek nog in my lewe ervaar het. Dit is dag 323 van die Lockdown en geen einde is nog...

Klou vas aan die mense wat jou storie die moeite werd maak
All of these lines across my face Tell you the story of who I am So many stories of where I've been And how I got to where I am

Die dag toe ek my pa en ma moes groet
22 Junie 2017 was die dag toe ons my pa moes groet. Ek onthou die verskriklike seer gevoel in my binneste...

Bobaaskok vs Fitness Fanatic
Kyk, 2020 is nie enige man se maat nie. Ons het wel na die lewe met nuwe oë begin kyk, maar dis nie ‘n jaar wat iemand wat oorhê nie.

En die liefde oorwin alles
'n Paar jaar gelede het my oudste seun vir my gesê hy is gay. Ek onthou daardie aand asof dit gister gebeur het.

My “Modern family” met my gay seun en dogter wat liefde vind oor die kultuur- en kleurgrens
Ek het altyd gedink ek is ‘n oopkop moeder en het ook my kinders so probeer grootmaak.

Die Lewe Begin op Vyftig
My ma het altyd gesê oud word is nie vir sissies nie - en ek weet nóú wat sy bedoel het.


















