top of page
80802045_10157201295814055_2826682483334971392_n_edited.jpg

DIE LEWE BEGIN OP 50

'n Blog vir elke vrou wat weet dat oudword nie vir sissies is nie.

Of dit nou hot flashes, my kinders se liefdeslewe of my oefenprogram is, somtyds is dit nodig om te reflekteer op al die nuwe uitdagings wat oudword mag bring. Maar een ding weet ek verseker, die lewe begin regtig op 50. 

Tuis: Welcome

Wie is jy?

So ruk gelede het ek my hare gaan sny en met die betaalslag vra die  dametjie of ek ‘n pensioenaris is. Ek het uitgebars van die lag en...

Totsiens 2022, en totsiens gemaksdosies

Januarie met al sy 365 dae is al amper iets van die verlede en ek wonder nog steeds wat het van 2022 geword. Dit voel vir my asof ons nog...

Tuis: Blog2
bottom of page