Deur jou oë ...
So rukkie gelede stuur 'n vriendin vir my 'n foto, die see was vol stokke maar die view van die maan was iets besonders. Terwyl ek na...
'n Blog vir elke vrou wat weet dat oudword nie vir sissies is nie.
Of dit nou hot flashes, my kinders se liefdeslewe of my oefenprogram is, somtyds is dit nodig om te reflekteer op al die nuwe uitdagings wat oudword mag bring. Maar een ding weet ek verseker, die lewe begin regtig op 50.