top of page
80802045_10157201295814055_2826682483334971392_n_edited.jpg

DIE LEWE BEGIN OP 50

'n Blog vir elke vrou wat weet dat oudword nie vir sissies is nie.

Of dit nou hot flashes, my kinders se liefdeslewe of my oefenprogram is, somtyds is dit nodig om te reflekteer op al die nuwe uitdagings wat oudword mag bring. Maar een ding weet ek verseker, die lewe begin regtig op 50. 

Tuis: Welcome

Bobaaskok vs Fitness Fanatic

Kyk, 2020 is nie enige man se maat nie. Ons het wel na die lewe met nuwe oë begin kyk, maar dis nie ‘n jaar wat iemand wat oorhê nie.

Tuis: Blog2
bottom of page