En die liefde oorwin alles
'n Paar jaar gelede het my oudste seun vir my gesê hy is gay. Ek onthou daardie aand asof dit gister gebeur het.
'n Blog vir elke vrou wat weet dat oudword nie vir sissies is nie.
Of dit nou hot flashes, my kinders se liefdeslewe of my oefenprogram is, somtyds is dit nodig om te reflekteer op al die nuwe uitdagings wat oudword mag bring. Maar een ding weet ek verseker, die lewe begin regtig op 50.