Die Lewe Begin op Vyftig
My ma het altyd gesê oud word is nie vir sissies nie - en ek weet nóú wat sy bedoel het.
'n Blog vir elke vrou wat weet dat oudword nie vir sissies is nie.
Of dit nou hot flashes, my kinders se liefdeslewe of my oefenprogram is, somtyds is dit nodig om te reflekteer op al die nuwe uitdagings wat oudword mag bring. Maar een ding weet ek verseker, die lewe begin regtig op 50.