Klou vas aan die mense wat jou storie die moeite werd maak
All of these lines across my face Tell you the story of who I am So many stories of where I've been And how I got to where I am
'n Blog vir elke vrou wat weet dat oudword nie vir sissies is nie.
Of dit nou hot flashes, my kinders se liefdeslewe of my oefenprogram is, somtyds is dit nodig om te reflekteer op al die nuwe uitdagings wat oudword mag bring. Maar een ding weet ek verseker, die lewe begin regtig op 50.